Tuis
Home

Izak se boeke
Izak's books

Ander publikasies
Other publications

Foto's van die gesin
Pictures of the family

Wie is Izak?
Who is Izak?

Kontakbesonderhede  
Contact details

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Die rooi roman

Redakteurs Etienne van Heerden & Jaco Botha
Human & Rousseau
1999
0798139838

Die Rooi Roman (This was South Africa's first on-line novel. A number of people got bitten by the spider and participated. It left the editors the task to hone a number of voices into a nifty thriller.)

Die riller is as 'n koöperatief geskryf op die internet. Die resultaat is uiters leesbaar! Winste gaan aan liefdadigheid.

Verskeie mense het deelgeneem, die storie meander dus na hartelus, maar uiteindelik het die twee redakteurs hier geleen, daar gegryp en oral geskaaf om 'n baie spannende speurverhaal te skep ...

Pasop vir die rooi roman se gif!

     izakdevries.co.za