| Tuis Home
Ander publikasies
Foto's van die gesin
Kontakbesonderhede
|
Oorbrugging: 'n huldigingsbundel vir Wilfred JonckheereRedakteur DZ Van der BergBrevitas 1999 1874976244
Wilfred Jonckheere het Izak bekendgestel aan die digkuns van Jotie 't Hooft. En daar gebeur dit toe dat hy iemand raakloop wat dink sy mag Jotie se buite-egtelike dogter wees. Saam-saam herontdek hulle toe weer hierdie uitsonderlike digter se werk en kom - tot hulle skok - agter dat haar aanname nie te vergesog is nie! Jotie se digkuns is dalk al die jare hopeloos te preuts geïnterpreteer! Izak se Ouma, Miep Nienaber-Luiting het ook 'n stuk vir die bundel geskryf. Dis dus nie onmoontlik nie dat dit die eerste keer is dat 'n ouma en kleinseun saam gebundel word! |
izakdevries.co.za |