Tuis
Home
Izak se boeke
Izak's books
Ander publikasies
Other publications
Foto's van die gesin
Pictures of the family
Wie is Izak?
Who is Izak?
Kontakbesonderhede
Contact details
|
Die mooiste liefde is verby
Redakteur Etienne van Heerden
Tafelberg
1999
0264038041
(The two stories that Izak wrote for this collection are now included in Rites of the ox.)
Daar is twee van Izak se verhale in die bundel:
- In die een storie verloor 'n jong seun sy onskuld op 'n baie mooi, baie teer, maar uiters seksie manier.
- In die ander soek 'n sterwende vrou vir haar man 'n substituut. Hy stel nie belang nie, maar die einde hou verassings in. Dalk, net dalk, hou 'n eggenoot se liefde nie op by die dood nie!
|
izakdevries.co.za
|