| Tuis Home
Ander publikasies
Foto's van die gesin
Kontakbesonderhede
|
Kruis en DwarsSaamgestel deur Jeanette FerreiraVan Schaik 2001 0624039587
Izak het een verhaal in die bundel. Dis eweneens 'n liefdesverhaal. Wat gebeur as 'n ou, wit man sy sig verloor en besluit die węreld is nie meer die moeite werd nie? Hy besluit om sy dood te gaan soek in die township. Op die manier sal hy bloot nog 'n statistiek wees en sy familie sal vinnig oor die skok kom. Maar wat gebeur as hy nie die sterf nie, maar wel 'n nuwe lewe vind in die arms van 'n vrou? |
izakdevries.co.za |